Die Kaskenades van Kees Kieswetter (die dooie ou donner)

Sat May 11, 19:30 - Sat May 11, 21:00

MUSIC KITCHEN

ABOUT

PEAAT bied aan: Die Kaskenades van Kees Kieswetter (die dooie ou donner) 'N twee vrou vertoning met Emercia de Lange en Mariné Botha.


Kees Kieswetter is 'n Nederlander wat na S.A. kom. Hy kan sy kloutjies van geen boudjies afhou. Enige dingetjie met 'n paar knopies te laag en 'n knopstertjie, en sy hande begin wriemel.

Kom kyk wat is die gevolge van Kees Kieswetter se dade.

DIRECTIONS

Die Kaskenades van Kees Kieswetter (die dooie ou donner)
MUSIC KITCHEN
69 Mangold St, Newton Park, Gqeberha, 6055
Get Directions