No under 16s

Ou Meulteater Paarl 27 Junie "Land & Sand" Neil Sandilands & Die Band "Live"

Thu Jun 27, 19:00 - Thu Jun 27, 21:00

Ou Meul Teater Paarl

ABOUT

Die EMMY-benoemde akteur en SAMA-benoemde musikant, Neil Sandilands toer wéér die land plat met sy raakvat orkes Schalk Joubert, Frank Freeman & Ronan Skillen.


Ou Meulteater bied met trots aan: Neil Sandilands & Die Band "Land & Sand".

Vir navrae: +27694600687 of [email protected]

Daar is 'n kroeg beskikbaar tydens ons uitvoering.


“Verlede jaar se toer, van die Kaap tot Limpopo, was een van die verrykendste ervarings van my loopbaan”, sê Sandilands. As jy al by een van die vertonings was, dan wéét jy. 


Dié veteraan akteur van onder meer internasionale televisiereekse soos Sweet ToothThe FlashThe 100, asook plaaslike reekse Die Groot NiksDesert Rose & Sewende Laan, het geen bekendstelling nodig nie. As ’n vermaaklikheidster is hy elektries. Dié wintertoer is selfs meer omvattend, ons reis 40 dae & 40 nagte en gaan heerlik met onse mense gesels, sommer Land & Sand, aldus die titel.


Die musiek kom uit Sandilands se bekende albums Sangoma Sandilands & Jou Pa se PosseAllegaarkie vir ’n AskeetDie Groot 5Die Groot Niks, asook nuwe werke wat nog nooit opgeneem is nie. “Dis die eerste keer wat ek splinternuwe liedjies sing voor dit op ’n album verskyn. Dis baie opwindend!”


Ons sien jou 30 Junie by die historiese Ou Meul in die Paarl!


DIRECTIONS

Ou Meulteater Paarl 27 Junie "Land & Sand" Neil Sandilands & Die Band "Live"
Ou Meul Teater Paarl
56 Mill, Bertville, Paarl, 7680
Get Directions